Herman Van Veen

Herman Van Veen - Sudafrikanisches Wiegenlied lyrics

rate me

<b>Südafrikanisches Wiegenlied</b> by <i>Herman Van Veen</i><br />Onskuldig ogies en voetjies en handetjies!

Wie weet hoe vér moet my kleintjie nog ganetjies,

Ver deur die wêreld se kronkels en gangetjies!

Bly tog maar kleintjies en bly dit maar langetjies.

Bly maar by moedertjie,

kindlief se hoedertjie

slaap in haar arrempies,

saggies en warrempies.

Doekies dan, doekies in moeder se arrempies!

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found