Koos Kombuis

Koos Kombuis - Travel In Staail lyrics

rate me

Maak los daardie boortjie en haal af jou das

want dies nie die bloutrein nie ons ry derde klas

gooi weg daardie soetkys en drink liewers Tas

dis nie goeie wyn nie, dis nie goeie wyn nie,

maar dit proe eerste klas

Chorus:

So you can wear, so you can wear my shoes, bra

and walk one more mile and walk one more mile

ons woon hier, ons woon hier, ons woon hier in Afrika

ons travel in staail

Jou ma's 'n ousie, jou pa dra nog pas

los jou politics by die huis, don't make such a fuss

If you were my brother, I must be your friend,

we're stuck on this railway line to go to the end

Chorus<br />

<br />

Thanks to razvan

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found