Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Wintersdag By Die Seer lyrics

rate me

Skepe van eensaamheid sink verdrink die dae van die week die warm smart wat somer bring sing kriewelend, spasties, kruipend ek is honger en my klere stink jy skyn welkomend, heilig basuin jy jou lokvalle uit as ek wou sou ek my koers huis toe vind? ek is honger en my klere stink en die rooi branders breek oor ‘n swart strand van seer en die wit lyne sny reguit deur my my dokter het vir my pille voorgeskryf dit hou my kalm as omstandighede my bedreig dit laat my droom en ek was vir ‘n lang ruk siek gewees daarvoor ek is dommer, maar ek lewe nog en die rooi branders breek oor ‘n swart strand van seer en die wit lyne sny reguit deur my

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found