Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Verklaar lyrics

rate me

Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei my nog een keer is dit rerig nodig om soos jy te wees ons sing al jare saam aan ons doodslied die leuenaar in my is die leuenaar in jou en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn ons albei poes toe op pyn en ek hardloop en skree mislei my nog een keer

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found