Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Maak Of Braak lyrics

rate me

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare dooie mense maak asof hulle my ken. in die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry ek het spesiaal my are vir jou oopgesny se net dit lyk mooi die ewige kind agter in my kop, bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid van die lewe nie, niemand lewe rerig nie. ek het al my kos en geheime opgegooi se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink se net dit lyk mooi se net ek is mooi paniekbevange angstig en alleen prins van donkerte ek dien myself alleen

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found