Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics

rate me

‘N oomblik is die wêreld werd maar net die eerste een ‘n dier bly ‘n dier gaan slaap as jy sal beter raak as jy aan die slaap kan raak ‘n dier bly ‘n dier ek dink aan jou as dit reën hierdie vier mure maak my naar is jy siek of sit jy aan? die lied in my hart is ‘n swane sang ek dink aan jou as dit reën kwaad raak ons net vir mekaar mans bly seuns seuns wil mans wees ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae ek dink aan jou as dit reën ek is nie meer lief vir jou nie ek kon jou nie gelukkig hou nie beloftes breek en styf vashou maak seer kwaad raak ons net vir mekaar mans bly seuns seuns wil mans wees deesdae vat dit langer om mense te leer ken

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found