Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Die Seksuele Revolusie lyrics

rate me

Onskuld is ‘n vrug ‘n droë metafoor vir ouer raak ek stap versigtig met ‘n blinddoek op dis baie mooi as twee jong mense soen begeerte is ‘n spieëlbeeld omstandigheid ‘n luuksheid van gesonde verstand dis dalk onplesierig maar die roltrap moet jy trap onskuld is ‘n vrug ‘n droë metafoor wat ouer raak ek stap versigtig met ‘n blinddoek op ons kort ‘n lyer ‘n bedrieër om ons op te sweep om vir ons rigting te kan gee en al die kenners stem ooreen jou eie graf moet jy seker maar self grawe jou eie doodskis jouself maak jou eie toespraak by jou begrafnis praat onskuld is ‘n vrug ‘n vrot metafoor vir ouer raak ek stap versigtig met ‘n blinddoek op jou breinkind gaan jou doodmaak en almal sal verstaan hy is uit kadawers aanmekaar geslaan onskuld is ‘n vrug ‘n droë metafoor wat ouer raak ek stap versigtig met ‘n blinddoek op

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found