Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - Die Grootste Gaping lyrics

rate me

Ons is leeg, want ons wil wees ondergrondse bourgeoisie as jy n eerlike opinie soek hou op lieg Lang strate wat soos heiligdom die ewigheid in reis as jy ooit hulp nodig het sal ek jou kan verwys Gooi jou hande in die lug en prys die duisternis soos die woonstelblokke soos die kinders van die aand onvervangbaar Ons is leeg, want ons wil wees En in sirkels sal ons volg oppad na die beloofde land verlore deel wat wegkruip in die wolkbreek oor die veld Rys jou hande vir die klug en bind die duisende slawe wat vol maag staan en vir nog reklame vra soos die kinders van die maan onverklaarbaar Ons soek die aandag van die breinlose gehoor Ons soek die hongersnood die dringende gebrek aan energie Ons is opsoek na die soeke na iets Ons is leeg, want ons wil wees

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found