Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand lyrics

rate me

Tuisgemaakte sosiale wapen Onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begraafplaas waar ek bly Lag al die geraamtes vir my Maar hulle's onbewus dat ek stuk-vir-stuk My (reg) by my keel af druk Drink nou hierdie bloed van my Dis al wat ek het wat jy kan kry Spesiaal my are vir jou oopgesny En s꠮et dit lyk mooi Die (eweige ge-ketter) agter in my kop Ewe benoud (?) krap oop sy toegestukte mond Met stilgebore baba's huil ek nie Oor die onregverdigheid van die lewe nie Niemand lewe rerig nie Ek het al my kos en geheime opgooi S꠮et dit lyk mooi S꠮et dit lyk mooi Ek het al daai fokken kak gesluk Myself probeer verdrink S꠮et dit lyk mooi S꠮et ek is mooi Paniekbevange Angstig en alleen 'n Prins van donkerte Ek dien myself alleen (Thanks to Jack Faust for these lyrics)

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found