Duo Karst

Duo Karst - Bobbejaan klim die berg lyrics

rate me

<b>Bobbejaan klim die berg</b> by <i>Duo Karst</i><br />Bobbejaan klim die berg so haastig en so lustig

Bobbejaan klim die berg so haastig en so lustig

Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te vererg'

Hoera vir die Boer hoera

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Bobbejaan sluip die dal so haestig en zo lustig

Bobbejaan sluip die dal so haestig en zo lustig

Bobbejaan sluip die dal om die Rooinek t'overval

Hoera vir die Boer hoera

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Bobbejaan kruip die haag so haestig en so lustig

Bobbejaan kruip die haag so haestig en so lustig

Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag

Hoera vir die Boer hoera

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie,

die Stellenbosche kerls kom' weer

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found