Brixton Moord En Roof Orkes

Brixton Moord En Roof Orkes - Brixton Dae lyrics

rate me

Hoor die seine van die Brixtontoring

Volg die ritme van die honde wat blaf

Bingo in highstraat, junkies wat lag

Maar ons sit tevrede by die Abelarde en wag

(vir) beter dae, vir beter dae,

vir beter dae, want vandag was kak

Hoor die sirenes wan een nul trippel een

Hoor die skote in Westbury klap

Die sente van ‘n bedelaar, die rande van ‘n pusher

Koop nie die vrede wat ons almal voor wag

Soos al die dae, soos al die dae,

Soos al die dae was vandag maar kak

Ek hoor daar's ‘n kraak in die watertoring

Maar Ketso gee ons geld vir die Wêreldbank

Nie ‘n boom in sig in downtown Brixton

Wat wil white trash nou met koelte maak?

(Gee my) beter dae, beter dae,

beter dae, want vandag was kak

Gee jou hart vir Hillbrow, sy skop jou in die gat

Melville gee jou sooibrand en Rosebank steel jou geld

Yeoville is te hectic en Orangegrove te ver

Maar in Brixton wag ons in die local bar

(vir) beter dae, vir beter dae

beter dae, want vandag was kak<br />

<br />

Thanks to razvan

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found