Akkedis

Akkedis - Verantwoordelike Volwassenes lyrics

rate me

Ek sit hoog en droom ver

wat die onmoontlikheid kan bring

My sorg en pyne weg te toor

om my eiland weer te vind

Weer rus en vrede uit die pynlike hede

My rusbank my porche na weelde

Heeel in my eie verbeelding

Ha!

Chorus:

Die verantwoordelike volwassenes

Die verantwoordelike volwassenes

Nog 'n dorre vaal dag

gevul met oomblike vol leeg

Soek na wat my kan laat lag

'n misdaad om te pleeg

Want die dag teer op tyd

en die tyd teer op wat leef

Dis 'n verlore stryd

soos hierdie lewe my sleep

Ha!

Chorus<br />

<br />

Thanks to razvan

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found