Akkedis

Akkedis - Duck 'n Dive Lewe lyrics

rate me

ons yl en hakkel deur die nuwe tyd

se plan om ons mal te maak

maak van ons toekoms die verlede tyd

in die vreksug se kaak

skop en hak in voor die afgrond

waar die tyd verdwaal

laat almal eers verby kom

se ek't 'n babbelas ek's laat

chorus:

in hierdie duck en dive lewe

duck 'n dive lewe

as die boere jou nie ja nie

gaan die kroeks jou hensop

die taxman se dok op

pasop

vir hierdie duck 'n dive lewe

ploeter aan in geriatric

voort in die oude doos

speel met die ou reels

sonder truuks

roekeloos

tas in die donker

speel wegkruiper met die dood

een twee blok myself

vir nog 'n dag nie verloor

drenkel benoud in die diepkant

sonder my oranje jas

al welkome stem in die waan

is die sekelmaan wat vir my lag

le ek halfmyl in die dryfsand

wyl die wp aanhou verloor

vat ek die hand van 'n dronkgat

wat saammet my ontspoor

Chorus<br />

<br />

Thanks to razvan

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found