Akkedis

Akkedis - Braai lyrics

rate me

die korhaan kerm verergend

die son steier oor die berg

die maan mankel oor die verte

die sterre sterf

ruk die wakker uit die slaap

daar's 'n roering in repping

ketels fluit deur die gaap

stadig kom die papwiel in werking

daar le 'n burger op die voorstoep

langs daai bottel melk

die vullis word verwyder

daar bly niks oor om oor te kwel

chorus:

maar so skielik

niemand maak alarm

moeilikheid bly jou blaai

moeilikheid se plate is warm

moeilikheid se roere is gelaai

maar dis afrika pel

en cowboys don't cry

by die braai

die sateliet spied elke asem

elke karring en beur

duer ons roetine strewing

deur onbewuste verveel

ons het 'n konsep belastig

ons het 'n konsep wet

ons het 'n konsep inflasie

en calvinisme teen die bed

daar's bitter pille om te sluk

swaar kruise om te dra

groot pype om te rook

ver pale om te haal

seer pakslae om te vat

vuil kaarte om te speel

dik latte vir jou gat

en baie sout vir die seer

chorus<br />

<br />

Thanks to razvan

Get this song at:  amazon.com  sheetmusicplus.com

Share your thoughts

0 Comments found